springbokkiekleuterskool.co.za

Hoe werk die naskool?

Spyskaart vir Middagetes:

Ons volg 'n 3-weeklikse spyskaart. Hier is 'n voorbeeld van 'n week:

MAANDAG
DINSDAG
WOENSDAG
DONDERDAG
VRYDAG
Frikadelle in 'n soet en suur sous op rys
Kaas en Biltongpasta
Spek, spinasie en fetapasta gebak
Maalvleis lasagne
Vetkoek met maalvleis, kaas of stroop
Beetslaai
Gemengde groente
Wortelslaai
Beetslaai
Tamatie- en komkommerslaai
Appels
Komkommerslaai
Roomys
Pere
Lemoene
Pere
Scroll to Top